Bookworm Fantasy
'n Vurk in die Pad deur André P. Brink
'n Vurk in die Pad deur André P. Brink
Regular price
R 120.00
Regular price
R 150.00
Sale price
R 120.00
Unit price
/
per
'n Memoir
480 bladsye, Hardeband
23cm x 16cm
Goodreads: 3.68 * 136 ratings * 16 reviews
Genres: Biografie/Memoir/Suid-Afrika
Hierdie memoir het ontstaan uit André Brink se behoefte "om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het."
Hy skryf met eerlikheid en humor en deernis oor sy kinderdae en jeug op verskillende plattelandse dorpe en hoe hy geleidelik bewus geraak het van die geweld onderliggend aan die Suid-Afrikaanse samelewing, die vorme wat dit aanneem, die spanninge tussen wit en swart. Hy skryf oor sy vroeë ontdekking van die betowering en krag van woorde en taal; die rol van teater en godsdiens en kuns en sport in sy lewe; sy verhouding met die digter Ingrid Jonker; die invloed wat sy verblyf in Frankryk op sy lewe en werk gehad het; die verreikende gevolge van sensuur en die verbod op Kennis van die aand in die 70er-jare. Brink vertel meesleurend van al die gebeure en mense wat 'n belangrike rol in sy lewe gespeel het.